Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte
289.00
Vir Lugbraaier het Herman 100 van sy heel gewildste lugbraaierresepte gekies. Sy heerlike ontbyte, aanloklike bykosse, geurige hoofgeregte, uithaler-gebak en verruklike nageregte sal jou mond laat water. Met sy kenmerkende kreatiewe flair en kookvernuf, wys Herman jou waarom die veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is. Of jy nou 'n beginner of 'n ou hand met lugbraaiers is, die boek is vir jou.
Bestel jou getekende kopie vandag!
Kompetisie
Wen 1 van 5 Hisense South Africa dubbelmandjie-lugbraaiers! As jy een van LUGBRAAIER: HERMAN SE 100 BESTE RESEPTE in my aanlynwinkel by koop, kom jy in aanmerking om 1 van 5 Hisense dubbelmandjie-lugbraaiers te wen!
Terms & Conditions
- Buy a copy of AIR-FRYER: HERMAN’S TOP 100 RECIPES or LUGBRAAIER: HERMAN SE 100 BESTE RESEPTE from www.hermanlensing.co.za before midnight on 31 July 2025.
- Each purchase counts as one entry into the draw.
- No other purchase platforms qualify – only books bought directly from this official online store are eligible.
- The five winners will be selected via random draw
- This competition is open to South African residents only.
- Entrants must be 18 years or older.